01/07/2021
Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die blad.
1. Wil jy deel wees hierdie Facebook groep/page?
2. Onderneem jy om geen van enige van die blad se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?
Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die blad. Jy word nie verplig om ja te sê nie, maar
indien jou antwoord nee is, gaan jy asb ons blad moet verlaat, sodat ons in lyn met regulasies kan bly.
Dankie vir jul samewerking.
🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹
According to the new POPI Act which comes into effect 1 July 2021, we are required to ask the following set out questions:
1. Would you like to remain on the group/page?
2. Do you agree not to disclose or use any of the members of this groups personal information for any reason without their consent?
Should your answer be YES, you may remain on the page. However, please note a YES is not required, although should you answer NO to any of the aforementioned questions, kindly remove yourself from our page.
Thank you for your co-operation.
🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹 🌹