Witblitz transport

Witblitz transport Where drivers meet each other

Dagsê mense.
16/11/2019

Dagsê mense.

My nuwe trots. Manne waar is julle met julle trotse ysters. Deel bietjie laat ons almal sien
27/05/2018

My nuwe trots. Manne waar is julle met julle trotse ysters. Deel bietjie laat ons almal sien

29/12/2017

Ek is jammer om u mee te deel van die heengaan van ons geliefde & bekende vriend Mnr. 2017 Hy word oorleef deur 12 vrouens,52 kinders & 365 klein kinders. Die begrafnis vind plaas Sondag die 31ste Des om 00h00. Vir verdere navrae kontak pastoor January 2018...Liefde, Vrede,Geluk & Voorspoed vir 2018.

This company hauls anything. No load to big or to small. Your more than welcome to get in contact if you need a load to ...
03/12/2017

This company hauls anything. No load to big or to small. Your more than welcome to get in contact if you need a load to be hauled.

Who would be the proud owner of this beaut and what would be your opinion be about american trucks vs the new trucks of ...
12/07/2017

Who would be the proud owner of this beaut and what would be your opinion be about american trucks vs the new trucks of today wich one would you choose???

Goeie more manne. Jamer die page is so stil. Die manne hol biekie namibia ens maar dinge sal nog stil raak dan sal alle ...
19/04/2017

Goeie more manne. Jamer die page is so stil. Die manne hol biekie namibia ens maar dinge sal nog stil raak dan sal alle leker dinge gegooi word op die page. Wie hadloop almal namibia kom ons kyk wie die murg in die pyp het vir daai roetes. Geniet julle dagie en gaan groot manne dis hkm ons hier is. Alle drywers rock sonder ons beteken die land niks nie.

Rus in vreede ou maat tot ons weer mekaar sien.
28/12/2016

Rus in vreede ou maat tot ons weer mekaar sien.

07/12/2016
Hi almal sy sussie het gekom.
09/10/2016

Hi almal sy sussie het gekom.

Address

51 De Jager Str
Ermelo
2350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Witblitz transport posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share