26/05/2026
ππ **DIE KAAP IS AMPTELIK OP DIE KAART!** ππ
Vandag het Moeggesukkel Movers ons eerste aflewering in die Wes-Kaap suksesvol voltooi, en waar beter om dit te vier as in die pragtige Paarl! πΏπ¦
Wat as βn droom begin het, word nou stadig maar seker βn werklikheid.
Elke vrag wat ons vervoer, elke huis wat ons help trek, en elke kliΓ«nt wat ons bedien, help om werk te skep en hoop te bou vir mense wat βn tweede kans nodig het.
Hierdie is nie net βn aflewering nie.
Dis die begin van βn nuwe hoofstuk vir Moeggesukkel Movers in die Kaap. ππ
Op die foto, van regs na links: Geoff Seapionas, Marcus Ehlers en Nicholas Groenewalt, deel van die span wat hierdie mylpaal moontlik gemaak het.
Dankie aan elke kliΓ«nt, ondersteuner en spanlid wat saam met ons hierdie pad stap.
π Paarl, Wes-Kaap
π Moeggesukkel Movers
π www.mgsmovers.co.za