04/07/2026
AANDAG
Opsoek na 'n dinamiese skoolverlater wat opgelei kan word as 'n spinnekopkraan operateur. Die persoon moet bereid wees om te groei in die wêreld hierdie gespesialiseerde masjien en glashantering.
Stuur [email protected]